top of page
  • Black Facebook Icon
  • Black YouTube Icon
  • Black Instagram Icon
  • Black Pinterest Icon

GEMMERBIER RESEP (RALIE MARAIS - DEC 2002 ) (OP JOHAN SE 65 ste VERJAARSDAG)

  • mathiamsmit
  • Jan 30, 2022
  • 1 min read

Updated: Jan 31, 2022

24 KOPPIES WATER

4 KOPPIES SUIKER

4 TEELEPEL KREMETART

½ TEELEPEL TARTARIC ACID (WYNSTEENSUUR)

1 EETLEPEL GEMMER

1 PAKKIE (KLEIN) KITSGIS (3 TEELEPEL UIT GROOT PAKKIE)


ROER EERS WATER EN SUIKER TOT GESMELT. GOOI ALS BY EN SYG NA 3 UUR ( OF LANGER MAAK NIE SAAK AS JY VERGEET NIE , NET NIE GOUER AS 3 UUR NIE ) DEUR EN GOOI IN TOE BOTTELS EN HOU VIR 24 UUR IN DIE YSKAS VOOR GEBRUIK.


NOTA: Grammatika ens. woordeliks herhaal en elektronies verewig

Mathiam Smit - 12-12-2002

Recent Posts

See All
Lala's se Haddock Gereg

1 pak Woolworths Haddock (ONTVRIES) 1 x 250 houertjie vars room GEEN SOUT Peper na smaak +- 2 opgehoopte teelepels maizena Kaas...

 
 
 

Comments


JOIN MY MAILING LIST

Thanks for submitting!

© 2023 by Mathiam Smit. Proudly created with Wix.com

  • Instagram
  • YouTube
  • Facebook
  • Pinterest
bottom of page