Koop- 3 Klein bottels blue seal vaseline
50 gram Boracic suur (of poeier)
25 gram zinc oxide powder 1 bottle Carbolic acid
Metode- smelt die drie bottels vaseline in enamel bak.
Resep - 10 groot lepels gesmelte vaseline
5 gelyke eetlepels Boracic powder
5 gelyke eetlepels Zinc oxide
1 eetlepel glicerine
5 drops Carbolic acid
1. Sif bietjie meer as 5 lepels boracic powder, maar volgens resep net 5 Lepels gebruik.
Sif ook vyf lepels Zinc oxide - hy het baie klontjies maak goed fyn en meet 5 lepels af. Sif elke soort apart.
2. Gooi nou 5 lepels Boracic P.
En 5 lepels Zinc oxide
bymekaar en sif . 1 maal saam deur sif.
Gooi nou in die tien lepels gesmelte vaseline al die vyf van elk se poeier by en roer goed deur . Hou bakkie in warm water - hy word gou hard en styf. Gooi by 1 teelepel glicerine en 5 drops Carbolic acid. Roer goed deur, hou nog bak in warm water.
Gooi nou gou in bottels tot vol en maak jou prys volgens die prys nou is van bestandele.
Ouma het altyd R1-25 per vaseline bottle gevra maar nou is dit baie duur. Probeer R5 per vaseline bottle.
Moet nooit resep dubble maak nie
NOTA: Grammatika ens. woordeliks herhaal en elektronies verewig
Mathiam Smit - 03-12-1999
Comments